About Kamp Op Wiele (Afrikaans)
Huur 'n karavaan *R750 PER DAG ⛔ Nie Desember nie
Smag jy na die bosveld? Lus vir die reuk van bosveld hout en vure wat knetter? Huur by Kamp op Wiele een van ons toegeruste karavane. Kompleet met lugversorging, ysmaker, yskas, mikrogolf grondseil, Rally, ens.
By Kamp op Wiele maak ons seker dat jy 'n onvergeetlike kamp ervaring sal geniet.
Kontak Corné 0832274655 of Leonie 0761126083
Get in Touch
Contact Kamp Op Wiele (Afrikaans) directly
Contact Person
Corné or Leonie
Website
Visit Website →

