About Braai Like A King
Hierdie stylvolle Boma Braais is ontwerp om te beïndruk en gebou om te hou. Elke eenheid sluit in: ✅ Bo-rooster ✅ Onder-rooster ✅ Aslaai onder – vir maklike skoonmaak
Beskikbaar in Klein, Medium en Groot – om perfek by jou spasie en braaibehoeftes te pas. Ideaal vir huis, lodge of plaas! 🏡🔥
📏 Grootte: Klein Lengte: 650mm Hoogte: 500mm Gewig: 50kg
Medium Lengte: 800mm Hoogte: 600mm Gewig: 110kg
Groot Lengte: 1100mm Hoogte: 700mm Gewig: 180kg
🚚 Aflewering kan gereël word (teen ’n addisionele koste)
📞 Kontak: Leonie – 076 112 6083 Corné – 083 227 4655
📸 Photo Gallery(2 photos)
Get in Touch
Contact Braai Like A King directly
Contact Person
Corné or Leonie



